Aardedag: Die dun blou lagie wat ons alles is
Vir Christene bring Aardedag ’n dieper dimensie na vore. In Genesis word die mens nie net as bewoner van die aarde beskryf nie, maar as rentmeester. Die opdrag was duidelik. Om te bewerk en te bewaar.

Aarde-uur is meer as simboliek. Dis ’n uitnodiging tot bewuswording en rentmeesterskap. Johan West vertel vir ons meer oor wat dit beteken vir gelowiges om die ligte af te skakel en weer nuut te luister na God, die aarde en hul roeping
Rudolph Scharneck deel hierdie eko-brokkie: In ’n wêreld vol konflik en korttermyn-gemak word dit al hoe belangriker om met wysheid en visie te leef. Wat jy vandag doen, vorm môre se wêreld. Wat gaan jy vir jou kinders nalaat? Gemak of geleentheid?
Is die brande in Los Angeles God se straf? Sommige meen so en haal Galasiërs 6:7 aan as bewys. David Botha kyk na hierdie teks in sy regte konteks en wys hoe dit ons eerder oproep tot omgee en verantwoordelikheid.

© 2025 Kaapkerk

DIENSGROEPE
Diaconia
Familie & Jeug
Gemeentebegeleiding
Getuienisaksie
Ondersteuning
Toerusting & Navorsing
© 2026 Kaapkerk | Designed by Creatory