Podcast: “Die kerk moet politici op die regte pad hou”
π€ DJ Muller
πππππππ: ππ’π π―π¨π«π’π π π€πππ« ππ¨π ππ’π π€ππ«π€ π°ππ«π€π₯π’π€ ππ² π©π¨π₯π’ππ’ππ€ ππππ«π¨π€π€π π°ππ¬, π‘ππ ππ’π π§π’π π π¨ππ π πΓ«π’π§ππ’π π§π’π.
NΓ³ΓΊ, glo sommiges, het die kerk se profetiese stem stil geword en gee die kerk op ‘n afstand vir die wΓͺreld om. Is die kerk bang, skaam of net tΓ© versigtig? Hoe lyk die rol van die kerk in Suid-Afrika vandag?
Om hiermee te help, gesels ons met ekonoom Dawie Roodt en Braam Hanekom, van die Sentrum vir Publieke Getuienis. Braam meen onder andere dat ons van armoede weet in terme van wat statistieke daaroor sΓͺ, maar ken ons die reuk van armoede? Dawie gesels via Teams vanuit Gauteng, so daar is af en toe ‘n haakplek, maar die boodskap is baie duidelik wanneer Dawie aan die einde sΓͺ: βDit is die kerk se verantwoordelikheid om die politieke leierskap moreel op die regte pad te houβ.


