Legitimasie 2026: Twee aande van roepingsviering

DJ Muller

Op Dinsdagaand 24 November is kandidaat-diensleraars in die Stellenbosch Moedergemeente gelegitimeer, en bedienaarkandidate het by dieselfde geleentheid hul sertifikate ontvang.

Woensdagaand 25 November het die VGKSA en die NG Kerk saam ‘n gesamentlike legitimasiediens in die VGKSA Rynse Gemeente gehou, waar kandidate van albei kerke gelegitimeer is.

Kandidaat-diensleraars
Bedienaarkandidate

Die kandidate

Dinsdag 24 November – Stellenbosch Moedergemeente

Kandidaat-diensleraars

  • Nicolette Bester
  • Michael Beukes
  • Maggie Damp
  • Dehan du Plessis
  • Marius Hulme
  • Nicolene Kotze
  • Jolene le Roux
  • André Thiart
  • Coenie van der Merwe
  • Christel van Zyl
  • André Westraat

Bedienaarkandidate

  • Louise Botha
  • Retha de Jager
  • Johannes Froneman
  • Riana Furniss
  • Basson Geldenhuys
  • Joshua Jansen van Vuuren
  • Marica Mouton
  • Anna van As
NG Kerk-kandidate vir legitimasie

Woensdag 25 November – VGKSA Rynse Gemeente

NG Kerk-kandidate vir legitimasie

  • Aldi Serfontein
  • JG de Bruin
  • Erika Griesel
  • Kara Hutten
  • Dian Keyter
  • Stefan Smit
  • Paul Stoltz
  • Inné van Zyl

Ons wens elkeen van harte geluk met hierdie mylpaal. As kerk dra ons hulle in ons gebede op terwyl hulle hul roeping uitleef en hul plek in die bediening inneem. Mag die Here hulle seën met wysheid, deernis en vreugde in sy diens.

Deel hierdie inhoud met jou mense!
Lees ook:
  • Argief: Spookvloere, ’n verlore preek en 200 jaar se stories

  • Rudi Janse van Vuuren vertel: As geloof en sport bymekaar kom

  • Dominees in Clanwilliam-ring onthou: Ek is geken, geliefd en omring