Leiers, sien eerder die eikeboom as die akker raak
By Parow-Welgelegen se leierskapnetwerk het een vraag bly hang: Wie is jou nalatenskap? ’n Aand oor aanbidding, leierskap en die vermoë om die eikeboom raak te sien waar ander nog net ’n akker sien.
By Parow-Welgelegen se leierskapnetwerk het een vraag bly hang: Wie is jou nalatenskap? ’n Aand oor aanbidding, leierskap en die vermoë om die eikeboom raak te sien waar ander nog net ’n akker sien.
Wanneer leiers ophou droom, verval organisasies van beweging na blote instandhouding. Die gevaarlikste leier is nie die een wat misluk nie, maar die een wat ophou droom. Johan Smith het onlangs hieroor gesels.
Die jaarlikse Tienerleier Indaba was beslis ’n eerste vir die historiese Andrew Murray Spiritualiteit Sentrum in Wellington! Ses-en-dertig entoesiastiese tienerleiers het geesdriftig kleur verleen aan die statige, eeue-oue geboue op die pragtige Bolandse dorp.
Ontdek die krag van kwesbare leierskap en empatie in die moderne werksomgewing. Leer hoe om weg te beweeg van beheer na 'n mensgerigte benadering. Versterk jou leierskap met weerloosheid en empatie.
Leiers moet volhou met dit waarin hul glo en dit in hul optrede wys.
Waar lê mag en waar lê diensbaarheid? Kom mag nie juis uit deur diensbaarheid nie?

© 2026 Kaapkerk

DIENSGROEPE
Diaconia
Familie & Jeug
Gemeentebegeleiding
Getuienisaksie
Ondersteuning
Toerusting & Navorsing
© 2026 Kaapkerk | Designed by Creatory