Kerk + VKO = ‘n Sterker gemeenskap
Wanneer ons dink aan gemeentes se rol in die gemeenskap, kom eredienste en geestelike begeleiding dikwels eerste in gedagte. Maar daar is 'n dimensie van bediening wat dikwels onderskat word: vroeë kindontwikkeling (VKO).