Drie gebede om te bid voor die plaaslike verkiesing
Met die komende plaaslike regeringsverkiesing in gedagte het Danie Mouton drie gebede saamgestel. Mag ons onthou dat ons nie net vir verandering moet hoop nie, maar bereid moet wees om daaraan deel te neem.









