Ek en my wêreld

Bou God se koninkryk al wyer.

  • Jesus het kom wys hoe ware diensbaarheid lyk

    Jesus kom wys vir ons wat opregte diensbaarheid beteken – om bereid te wees om jouself te verneder sodat ander verhoog kan word.

  • Leef jou getuienis uit met woord en daad!

    As Christene is ons geroep om aktief deel te neem aan God se Koninkryk deur dit uit te leef en God se goeie nuus te deel met ander. Ons glo dat die getuienis wat ons uitdra God se liefde vir ander sigbaar kan en moet maak.

  • Gehoorsaamheid – luister na wat God van jou vra

    Gehoorsaamheid of ongehoorsaamheid begin meestal in ons gedagtes. Gehoorsaamheid aan God lyk dikwels anders as die manier waarop mense om ons leef. Dit vra dus dikwels dat ons ‘n keuse moet maak om anders op te tree.