NG Kerk Velddrif
NG Kerk Velddrif het ’n vakature vir ’n voltydse leraar. Gelegitimeerde NG Kerk-predikante word genooi om aansoek te doen. Sluitingsdatum: 6 November 2026 om 12:00.
NG Kerk Velddrif het ’n vakature vir ’n voltydse leraar. Gelegitimeerde NG Kerk-predikante word genooi om aansoek te doen. Sluitingsdatum: 6 November 2026 om 12:00.
Wat gebeur wanneer geloof nie net iets is waaroor ons praat nie, maar iets wat mense kan sien, beleef en ontvang? In Getuienisaksie se nuutste nuusbrief loop dié vraag soos ’n goue draad deur die stories van hulle bedieninge regoor Afrika.
Vyf predikante deel vyf woorde wat hul ervaring van die Predikante SAAMkoms 2026 vasvang - van ontvang en droom tot egtheid, plek en goeie nuus oor ’n kerk wat weer saam leer, aanbid en hoop. Soli Deo Gloria.
Samuel se geloofspad het as elfjarige ’n keerpunt bereik toe sy ma siek geword het en hy begin bid het. Vandag bedien hy kinders in Nepal en vertel sy verhaal van gebed, volharding en hoop wat in Christus gevind word.
Waarom werk tradisionele kleingroepe, kursusse en vergaderings nie meer soos voorheen nie? NG Kerk Vredenburg kyk na vyf tendense ná COVID en vra hoe gemeentes vandag anders oor die bediening kan dink.
Ontmoet Ds Wihan Rossouw en sy vrou, Ayla. Dié nuwe predikantspaar van Hottentots-Holland Familiekerk het ’n passie vir die bediening, musiek en mense. Hulle storie is een van roeping, ontmoeting en ’n gedeelde hart om God te dien.
Sinani, 'n Nguni-woord wat beteken: “Ons is met julle” nooi die kerk om weer langs mense te leef, nie net vir hulle te doen nie. ’n Eerlike gesprek met Diaconia oor diens, gemeenskap en die stories wat ons nog moet begin raaksien.
Ds. Jako Visser neem afskeid van die gemeentes in Ottery en Zwaanswyk en begin saam met sy gesin ’n nuwe hoofstuk by Strand-Noord. Lees sy refleksie oor diversiteit, klein gemeentes se groot impak en God se trou.
Die Tien Gebooie vir besigheid doen, soos saamgestel deur Gawie Gouws, is nie ’n lys reëls om blindelings af te merk nie. Dit is eerder ’n uitnodiging om te besef dat besigheid ook ’n geestelike roeping is tot eer van God en sy koninkryk.
Tydens Gansbaai se gemeenskapsdag deel Sammy Brett 7 eenvoudige reëls vir ’n sinvolle lewe. Hy herinner ons ook hoe belangrik pa’s, gesonde gesinne en geloof is, veral in vandag se Suid-Afrika
Die geskiedenis van die NG Kerk George-Suid is diep gewortel in die groter verhaal van geloof in die S
Die Zikomo-woonstelle in Sarel Cillierstraat, Strand is tans in die mark. Volgens Daniël de Wet van Afrika Ekumene is die besluit om die eiendom te verkoop nie ligtelik geneem nie, maar na deeglike oorweging.
Volg hierdie eenvoudige riglyne om inhoud vir ons VrydagNuus nuusbrief in te stuur: Stuur relevante beelde in JPEG of PNG-formaat, insluitend ’n kort beskrywing (30-50 woorde) en ’n skakel na meer inligting.
Die terugvoer van gemeentes aan Diaconia vir 2024 vertel ’n kragtige storie van diensbaarheid wat ver buite kerkgeboue strek. Van sopkombuise wat honger mense voed, tot skuilings vir haweloses en mentorskap vir kinders.
Geloof is nie blinde aanvaarding nie; dit is gegrond in redelike oorweging en diep ervarings, wat saam 'n pad na wysheid en betekenis in ons lewens vorm.
Gary Chapman se boeke oor “The 5 Love Languages” help ons om te verstaan dat elke mens ‘n unieke “taal” het waarmee hy/sy liefde ontvang en graag gee. Weet jy wat is jou kind se liefdestaal?
Ons sê ons glo in die koninkryk van God. Ons bely dit in die kerk. Maar wat beteken dit presies?
Om ons identiteit in Christus te vind, is 'n lewensveranderende ervaring wat ons hele perspektief en lewenswyse verander. Christus praat en benader ons op 'n nuwe manier wat ons identiteit vorm.
Genade is ‘n geskenk van God wat ons nie kan koop of verdien nie. Dit maak nie saak wie jy is, waar jy vandaan kom, wat jou verlede of omstandighede is nie – God se genade is vir elkeen bedoel.
Gawes is geskenke van God, gegee deur die Gees aan gelowiges, om mekaar in liefde te dien en ‘n verskil te maak in die wêreld, tot eer van God en tot voordeel van ander. Elke gawe is ewe belangrik en nie bo 'n ander een nie.
Het jy al gewonder waarom ons babas doop? Ontdek die NG Kerk se beleid oor die doop en verstaan die betekenis agter hierdie sakrament wat ons geloof en verbintenis aan God en sy verbond bevestig.
Gehoorsaamheid of ongehoorsaamheid begin meestal in ons gedagtes. Gehoorsaamheid aan God lyk dikwels anders as die manier waarop mense om ons leef. Dit vra dus dikwels dat ons ‘n keuse moet maak om anders op te tree.
Die woord "kerk" beteken veel meer as net 'n gebou of struktuur; dit verteenwoordig 'n gemeenskap van gelowiges, 'n liggaam wat saam God se liefde en genade uitleef en deel in die wêreld.
Die Apostoliese Geloofsbelydenis, ook bekend as die Twaalf Artikels van die Geloof, is ‘n kernbelydenis vir baie Christene. Maar wat presies is die betekenis daarvan? En hoekom bely ons dit?

© 2026 Kaapkerk

DIENSGROEPE
Diaconia
Familie & Jeug
Gemeentebegeleiding
Getuienisaksie
Ondersteuning
Toerusting & Navorsing
© 2026 Kaapkerk | Designed by Creatory