Ek en die kerk

Leef vanuit jou geloofsgemeenskap.

  • Pelgrimskamp by Kuilsrivier-Suid: Saam op reis

    NG Kerk Kuilsrivier-Suid se Pelgrimskamp herinner ons daaraan dat ons steeds op pad is as reisigers saam met God en mekaar. Dit bevorder samehorigheid en groei in ons geestelike reis en samelewing.

  • Merweville uitreik: God werk deur mense!

    "Dit is merkwaardig om te sien hoe God deur mense werk!" sê ds. Suléne du Toit van NG Kerk Bellville-Uitsig oor hul jaarlikse uitreik na Merweville, 'n dorpie in die Karoo, wat diep in hul gemeente se hart lê.

  • Het die kerk se stem stilgeword?

    Die kerk het oor die eeue ’n sterk stem in die samelewing gehad, maar dit wil voorkom asof die kerk se stem oor die jare al hoe sagter geword het en haar invloed minder sigbaar geraak het.

  • Sterf met ‘n Goddelike vrede, wat ‘n seën!

    Die dood bly 'n misterie, maar dis 'n tyd wanneer God die naaste aan ons voel. Hoewel ons weet dat sterwe onafwendbaar is, skep dit steeds 'n diep bewussyn van sy teenwoordigheid.

  • Belydenis van geloof: Jy kies om Hom te volg

    Daar is oomblikke in ons lewe wat so spesiaal is dat ons dit wil vier en onthou. Belydenis van geloof is een van daardie oomblikke, wanneer ons God se oneindige liefde aanvaar en Christus navolg.

  • Waarom ons babas doop: 5 dinge wat jy moet weet

    Het jy al gewonder waarom ons babas doop? Ontdek die NG Kerk se beleid oor die doop en verstaan die betekenis agter hierdie sakrament wat ons geloof en verbintenis aan God en sy verbond bevestig.

  • Kerk is meer as net ‘n gebou met mure

    Die woord "kerk" beteken veel meer as net 'n gebou of struktuur; dit verteenwoordig 'n gemeenskap van gelowiges, 'n liggaam wat saam God se liefde en genade uitleef en deel in die wêreld.