AI: Dié rubriek is nie 100% deur my geskryf nie…
Wat gebeur wanneer ons woorde té mooi raak? Hierdie rubriek speel met AI, taal en geloof en ontmasker hoe maklik ons ons eie stem verruil vir iets meer gepoleer, maar minder eg. Dit nooi jou om weer te luister na jou eie stem, sonder filters.




















































